Navigation
Paige
Paige - Joke of the day
Joke of the day
Advertiser
Joined:
29 Sep 2015
Posts to Date: 180
  View Profile  
Posted: 2017-05-23 11:45:32

Koos en sy vrou neem n seuntjie vir die vakansie plaas toe, maar die kind is baie stout. Op die 3de dag bel Koos die weeshuis: "More, dis Van Der Merwe. Daai laaitie van julle het my donkie geverf, my vrou se skoukat se hare afgesny en my haan se twee pote afgekap!"
"Excuse me sir, I don't understand Afrikaans."
Koos: "I say that boy of yours painted my ass, shaved my wives pussy and cut two feet off my cock!"
frankt
frankt - Re: Joke of the day
Re: Joke of the day
Basic Member
Joined:
1 Jun 2008
Posts to Date: 248
View Profile
Posted: 2017-05-23 11:53:31

Lost in translations very funny
[deleted]
[deleted] - Re: Joke of the day
Re: Joke of the day
More than 100 posts
Posted: 2017-05-23 12:35:47

Jannie gaan sit Langs sy pa met so 'n bekommerde uitdrukking op sy gesig. "Pa?" Vra hy, "wat's 'n doos?" Sy pa verstik aan sy koffie. "Man, ou seun..." se hy, gaan kyk daar in Pa se hangkas en dan bring jy vir my daai ou Scope." Jannie hol teen 'n stink spoed kamer toe en is spoedig terug met die betrokke stoute tydskrif uit 1987. Sy pa loer so na hom en se: "Blaai daar na bladsy 32 toe." Jannie maak so. Dis 'n foto van 'n dame in al haar glorie, met 2 sterretjies bo en 1 sterretjie onder op 'n strategiese plek. "Nou sien jy daai sterretjie daar onder?" vra die pa. Jannie knik. "Nou, die ou wat daai sterretjie daar gesit het, hy's 'n doos!"
[deleted]
[deleted] - Re: Joke of the day
Re: Joke of the day
More than 100 posts
Posted: 2017-05-23 12:36:55

https://youtu.be/9DQUB7CQB6I
Paige
Paige - Re: Joke of the day
Re: Joke of the day
Advertiser
Joined:
29 Sep 2015
Posts to Date: 181
  View Profile  
Posted: 2017-05-23 13:05:12

Very funny...... all men will call that guy a "doos"... hehehehe
[deleted]
[deleted] - Re: Joke of the day
Re: Joke of the day
More than 100 posts
Posted: 2017-05-24 14:49:04

There are 70 ways to keep a man HAPPY... one is Alcohol...
The rest is 69
[deleted]
[deleted] - Re: Joke of the day
Re: Joke of the day
Less than 40 posts
Posted: 2017-05-25 00:45:23

On 2017-05-23 12:35:47 Blade WM said:
Jannie gaan sit Langs sy pa met so 'n bekommerde uitdrukking op sy gesig. "Pa?" Vra hy, "wat's 'n doos?" Sy pa verstik aan sy koffie. "Man, ou seun..." se hy, gaan kyk daar in Pa se hangkas en dan bring jy vir my daai ou Scope." Jannie hol teen 'n stink spoed kamer toe en is spoedig terug met die betrokke stoute tydskrif uit 1987. Sy pa loer so na hom en se: "Blaai daar na bladsy 32 toe." Jannie maak so. Dis 'n foto van 'n dame in al haar glorie, met 2 sterretjies bo en 1 sterretjie onder op 'n strategiese plek. "Nou sien jy daai sterretjie daar onder?" vra die pa. Jannie knik. "Nou, die ou wat daai sterretjie daar gesit het, hy's 'n doos!"



Dis moer classic!!!! Ek lag my gat af. Kan nie wag vir volgende drinks aand om die joke te vertel nie.

Reply

You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please log in. You will be automatically returned to this page.

Legend


Hover mouse over icons for description

Back to Previous Page
For the best browsing experience, rotate your tablet horizontal.