Posted: 2017-06-15 09:23:49
Edited: 2017-06-15 09:26:06
Piet staan in die queue by Checkers se til.Hy vang uit die hoek van sy oog dat n fokken mooi cherrie haar hand effens lig om te waai en smile. Sy lyk vir hom moerse bekend maar hy kan nie dink van waar af nie en stap oor na haar toe: "Sorry, maar ken ons mekaar?" Sy antwoord terug:"Ek mag verkeerd wees, maar ek dink jys die pa van een van my kinders?" Piet dink nou fokken hard aan wanneer hy sy vrou verneuk het:"Is jy die girl wat ek jare terug by daai stripjoint in Sunnyside op die pooltafel gespyker het?" Sy strip dadelik haar moer:"Ek is jou laitie se wiskunde onderwyseres, jou fokken vark!"
LOL! Mooi daggie vir almal
xxx