Posted: 2017-07-17 22:31:42
Edited: 2017-07-17 22:35:07
Mr ShyGuy
Daai ring is soos die ring van Lord of the Rings.
Hulle belowe jou die maan en die sterre voor die tyd net om die ring te kry. Maar hulle vergeet om jou te vertel van die jare se kak wat saam met dit gaan net na hulle die ring aansit.
Hulle is soos shapeshifters, flippen nice voor die ring, en dan vampire-like monsters met die ring aan hulle vingers.
Sit die ring aan hulle vingers en al die kak van Mordor kom op jou kop af. En jy kry nooit die ding terug om te vernietig nie, jy betaal jou gat af vir n lang tyd om ontslae te raak van die ding.
Beter om nooit n ring te koop as om hom na die tyd weer terug te kry nie.
Cheers