Navigation
Tanya
Tanya - Net so paar afrikaanse grappe!
Net so paar afrikaanse grappe!
Advertiser
Joined:
11 Mar 2016
Posts to Date: 1251
  View Profile  
Posted: 2017-09-06 12:36:32

Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met 'n pram Maraai kyk in die pram en skree:
"DISSIE VERKEERDE kind!!!"
Gatiep se: " Sjut-up man dit is 'n beter pram!"

Dominee en ouderling doen huisbesoek by 'n sexy weduwee met 'n lae halslyn.
Om haar nek is 'n kettinkie met 'n goue kruis wat laag hang. Die dominee sien hoe die ouderling staar. Hy vra:
"Broer, is jou oog op die kruis gerig?"
Ouderling: "Nee dominee, ek hou die twee sondaars weerskante dop."

Sekretaresse sien haar baas se gulp is oop. Sy se:
"Meneer, jou garage deur is oop.
Hy: "Sien jy my Ferrari?"
Sy: "Nee, ek sien 'n klein scooter met twee pap wiele."

Man wil sy van verander. Vrou by Binnelandse Sake vra:
"Hoekom, wat's fout met u van?"
Man: "My van is Nis "
Dame: "Wat's fout daarmee?"
Man: "Skakel my kantoor en vra vir Mnr. Nis
Die dame skakel en vra vir Mnr. Nis .
Ontvangsdame aan ander kant: "Is dit Mnr A.Nis of Mnr P.Nis?"

Verpleegster grawe in haar handsak vir 'n pen om 'n tjek uit te skryf.
Sy haal 'n anale koorspen uit.
"Verdomp", sug sy, "Een of ander p**phol het alweer my pen."

Klein Liesbet wat 5 word verjaar. Ouma vra wat wil sy he vir haar
verjaarsdag. "Die Pil Ouma". Ouma kry amper 'n hartaanval en vra geskok:
"Hoekom?" Liesbet: "Ek het nou 10 poppe, genoeg is genoeg!"

Gatiep loop met 'n spul sinkplate onder sy arm die straat af.
Sy pel vra: "Wat is daai?"
Gatiep: "Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry."

Lekker Woensdag aan almal!

Xxx
jasimo
jasimo - Re: Net so paar afrikaanse grappe!
Re: Net so paar afrikaanse grappe!
Gold Member
Joined:
29 Sep 2009
Posts to Date: 561
View Profile
Posted: 2017-09-06 14:13:32

Ai Tanya, ek het begin dink aan jou twee sondaars en toe val my moed toe jy na my scooter en sy pap wiele verwys ;-)
Tanya
Tanya - Re: Net so paar afrikaanse grappe!
Re: Net so paar afrikaanse grappe!
Advertiser
Joined:
11 Mar 2016
Posts to Date: 1253
  View Profile  
Posted: 2017-09-06 14:18:39
Edited: 2017-09-06 14:19:03

Lol @jasimo....Dan moet jy kom dat ek weer lewe in daai scooter en sy pap wiele kan blaas ;-)
Ms Paige
Ms Paige - Re: Net so paar afrikaanse grappe!
Re: Net so paar afrikaanse grappe!
Advertiser
Joined:
29 Sep 2015
Posts to Date: 788
  View Profile  
Posted: 2017-09-06 14:24:38

Hehehehehe... Jasimo... LOL

Baie nice jokes... dankie

Reply

You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please log in. You will be automatically returned to this page.

Legend


Hover mouse over icons for description

Back to Previous Page
For the best browsing experience, rotate your tablet horizontal.