Posted: 2017-09-11 11:01:13
Man baie opgewonde aan sy vrou: "Lief, lief!! die Olimpiese kondome wat ek bestel het l by die Poskantoor. Ek gaan dit gaan haal. En om dit te vier, gebruik ek vanaand die Goue ene!"
Vrou: "Hoekom gebruik jy eerder nie die silwer een nie, dan kom jy vir 'n slag tweede!
Lol! Lekker Maandag aan almal!
Stoute, lawwe
Tanya
Xx