Posted: 2017-11-07 14:34:39
Die dominee en ouderling doen huisbesoek by 'n weduwee in 'n rokkie met 'n lae halslyn.
Om haar nek dra sy 'n kettinkie met 'n goue kruis wat redelik laag hang. Die domineelet op hoe die ouderling na die weduwee se lae hals staar.
Oppad huis toe vra die dominee: "Broer, was jou o op die kruis gerig?"
Ouderling: "Nee dominee, ek het na die twee sondaars langs die kruis gestaar."