Posted: 2017-12-07 09:36:02
Persona Non Grata, ek stem volkome saam met jou stellings.
Almal is geregtig op hul opinies en mag dit lig.
Wat my immers ontstel van die saak is dat hy geregtig was om die afspraak te kanselleer en tog besluit het om voort te gaan. Hy was regtig ongeskik met Storm voor die afspraak en sy was bitterlik ontsteld, maar oor sy die wonderlikke persoon is wat sy is, het sy voort gegaan met die afspraak oor HY wou voort gaan. Ek is jammer dat hy n "kak" masseering ontvang het, en sou graag vir hom n masseering met n ander dame aangebied het, maar sy hele benadering aan sy ervaring het my daarteen laat besluit.
Daarna het hy ons gebel en behoorlik tekere gegaan en na dit als sy opinie gelig op die algemene gesprekke forum en nie op reviews nie.
kritiek is altyd welkom, want ek glo dat daar ALTYD plek vir verbetering is, en soms is dit net persepsie, maar ek verstaan ook dat as een persoon n persepsie het, gaan daar beslis ander wees met die selfde, dit moet net reg benader en hanteer word - met respek en menslikheid van albei kante.