Posted: 2017-08-03 14:08:20
Seuntjie speel met sy rugby bal toe die bure se dogtertjie uit kom en vra om ook met die bal te speel. Die seuntjie se "nee dis net vir seuntjies", die volgende dag kom wys die dogtertjie vir hom 'n nuwe rugby bal wat haar mamma vir haar gekoop het. Die middag ry hy op sy fiets en die dogtertjie vra om ook op die fiets te ry maar die seuntjie s " dis 'n seuntjie fiets so nee jy kannie".
Die ...volgende dag het sy net so fiets! Die seuntjie trek sy broek af en wys na sy tool en s net seuntjies het dit en jou ma kannie vir jou so een koop nie! Die volgende dag toe die dogtertjie die seuntjie gewaar trek sy haar broek af en s " my ma s solank ek een van hierdie het kan ek soveel van daai kry as wat ek wil!