Navigation
Jade
Jade - Nuwe pryse!!!
Nuwe pryse!!!
Advertiser
Joined:
8 Jun 2017
Posts to Date: 12
  View Profile  
Posted: 2017-07-17 16:02:47

Ek het n great permanente prys vir al my manne wat kom kuier. Gee my n ring dan vind julle uit
MrShyGuyV2
MrShyGuyV2 - Re: Nuwe pryse!!!
Re: Nuwe pryse!!!
Basic Member
Joined:
2 Dec 2016
Posts to Date: 338
View Profile
Posted: 2017-07-17 20:17:57

Ah! Ek sal nie weer val vir daai "ring"-trick nie. Dis presies wat ex-Mev vir my gese het... ;-)
[deleted]
[deleted] - Re: Nuwe pryse!!!
Re: Nuwe pryse!!!
More than 100 posts
Posted: 2017-07-17 22:31:42
Edited: 2017-07-17 22:35:07

Mr ShyGuy

Daai ring is soos die ring van Lord of the Rings.

Hulle belowe jou die maan en die sterre voor die tyd net om die ring te kry. Maar hulle vergeet om jou te vertel van die jare se kak wat saam met dit gaan net na hulle die ring aansit.

Hulle is soos shapeshifters, flippen nice voor die ring, en dan vampire-like monsters met die ring aan hulle vingers.

Sit die ring aan hulle vingers en al die kak van Mordor kom op jou kop af. En jy kry nooit die ding terug om te vernietig nie, jy betaal jou gat af vir n lang tyd om ontslae te raak van die ding.

Beter om nooit n ring te koop as om hom na die tyd weer terug te kry nie.

Cheers


MrShyGuyV2
MrShyGuyV2 - Re: Nuwe pryse!!!
Re: Nuwe pryse!!!
Basic Member
Joined:
2 Dec 2016
Posts to Date: 339
View Profile
Posted: 2017-07-17 22:56:33

@INL: ek stem 1000% saam met jou!
Eerste ring wat ek gekoop het, Jenna Clifford. Tweede keer dog ek ek is "slim" en koop 'n Galaxy... nou het ek EERS kak! Galaxy is baie giftig! So leer die lewe ons.

Cheers!

Reply

You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please log in. You will be automatically returned to this page.

Legend


Hover mouse over icons for description

Back to Previous Page
For the best browsing experience, rotate your tablet horizontal.