Navigation
Chasidy
Chasidy - Meg...
Meg...
Advertiser
Joined:
23 Sep 2013
Posts to Date: 3862
  View Profile  
Posted: 2017-06-09 21:11:29

My mooiste vriendin ek mis jou so vrek baie... ek dink elke dag aan die opregte eerlike vrou wat jy is... ek weet daar is net een van jou.

My doll dankie vir wie en wat jy is.. dankie dat ek na jou kan draai en met 'n oope opregte hart guide jy my..

My vriendin ek weet ek is nie al een wat jou mis nie.

Die kort rukkie saam met jou het ek besef hoe baie jaloesie eintlik daar buite is.. kan nie wag om jou weer te sien nie gorgeous lady..

Ek het so baie by jou geleer.. jy my dolla is nie net die opregste eerlikste vrou op esa nie maar die enigste vrou met 'n hart van goud.

Ek wil weereens se dankie vir dit wat jy is en altyd sal bly..

Ek het so geheg geraak aan jou in so kort rukkie..

Verlang jou broken.

Dankie vir die guidance met my shoot vandag...

Liefde
Chass

Reply

You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please log in. You will be automatically returned to this page.

Legend


Hover mouse over icons for description

Back to Previous Page
For the best browsing experience, rotate your tablet horizontal.