Posted: 2015-11-20 13:48:57
Toe loop Monica Cronje mos vir Rita Venter raak inni hospitaal.
Monica: "En toe, ou Rita, wat soek jy hier?"
Rita: "Ag, ou Monica man, hulle het my opgedônner in die kroeg, en toe moes ek tien steke kry."
Monica (baie beïndruk): "Jislaaik, ek is al 'n week hier, en ek het nog nie eens 'n soentjie gekry nie.