On 2017-08-01 22:13:58 yewrev said:
Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,
en daar's niks waarvoor ek skrik nie.
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,
nee daar's niks waarvoor ek skrik nie.
En s nou daar's Mis Vee!
Oe, Miss Vee!
Ja, Miss Vee met 'n huis wat altyd hunker na 'n muis.
Ag nou ja!
Buiten vir Miss Vee, is daar niks waarvoor ek skrik nie.
Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,
en daar's niks waarvoor ek skrik nie.
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,
nee daar's niks waarvoor ek skrik nie.
En s nou daar's Melina
Oe, Melina!
Ja, 'n ding wat val met 'n gruwelike knal.
Ag nou ja!
Buiten vir Miss Vee en Melina,
is daar niks waarvoor ek skrik nie.
Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,
en daar's niks waarvoor ek skrik nie.
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,
nee daar's niks waarvoor ek skrik nie.
En s nou daar's n uil.
Oe, n uil!
Ja, n uil van wie muise altyd skuil.
Ag nou ja!
Buiten vir Miss Vee en Melina en n uil,
is daar niks waarvoor ek skrik nie.
En wat van lawaai , soos 'n haan wat kraai,
en 'n gebr /eek en 'n gekraak en iets wat tjiep-tjiep maak.
En 'n geklingel en 'n getingel en 'n gekletter en 'n geknetter,
en 'n boems en 'n kardoems.
Waar's jy?
O buiten vir 'miss Vee met 'n gryns wat altyd hunker na 'n muis
en 'Melina l met 'n gruwelike knal
en 'n uil in die nag wat vir muise sit en wag
en 'n huis met 'n lawaai soos 'n haan wat kraai.
'n Gebr /eek, 'n gekraak, iets wat tjiep-tjiep maak.
'n Getjingel, 'n getingel, 'n gekletter, 'n geknetter
en 'n boem en 'n kardoems
Oe-eee!
Is daar niks waarvoor ek skrik nie.
On 2017-08-01 22:15:55 yewrev said:
Was my idea, but I am on sick leave, and under strict doctor's treatment at the moment.
On 2017-08-01 22:21:08 I never learn said:
You see, the list is getting shorter. Two members out on technical grounds already.
Ladies, I am old, fat, ugly as sin, and you will have to remove my oumens diaper before hitting me, so I should for medical reasons be excluded from the prize.
Again I want to nominate our honourable member Yewrev.