Name: Skye
City: Pretoria
Area: Erasmuskloof
Last Visit: April 2017
Full Profile: [
View Skye's Full Profile]
______________________________________________________
Afrikaners is plesierig. Of is dit, "pielsierig"?
Dit was die dag van die groot politieke mars in Pretoria. 'n Mens moet jouself mos goed voorberei vir sulke gebeure, en deel van my voorbereiding: 'n kuiertjie by Skye. En so sou ek agtergkom, soos hulle sê: "Skye's the limit!"
Vriendelik oor die foon, en nog vriendeliker in persoon, het sy my verwelkom in haar ... wat sal 'n mens dit noem? Kantoor? Nie 'n vyfster-hotelkamer nie, maar ook darem nie 'n army-tent nie: skoon, netjies, intiem, skemer-belig, privaat, en met 'n eie klein badkamer.
Skye het 'n special offer, as 'n mens vir 'n uur kom kuier en net een keer, wel, kom gedurende die kuier. Ek wou eers twee of drie rondtes gaan, maar beide Skye en die special offer is so aanloklik, ek stem in. Ek bestel hoofsaaklik handewerk, met net hier en daar 'n intog in die beloofde land in. Dit gaan baie goed. Skye is sexy en glad nie lui nie, en haar hande staan verkeerd vir niks wat ek wil hê nie. Na 'n kwartier is ek in volle ekstase. Na 'n halfuur kan ek skaars praat soos die plesiere van die lyf omtrent alles oorneem... En daar's nog 'n volle halfuur oor!
Ek hoor twee vroue-stemme buite in die gang. Skye vra om verskoning: dis haar kollegas. Ek sê, geen bekommernis nie, want eintlik hou ek daarvan as ander my kan hoor.
Of sien.
En wil ek dalk hê dat hulle tweetjies kom kyk wat maak ons?, vra Skye.
As hulle sal, sal ek baie bly wees...
Dit beteken die special offer verval, maar vir die ekstra bietjie kry ek dan mos baie meer!
Die twee kollegas kom sit op die bed en kyk.
Ek hou baie daarvan.
Hier en daar maak hulle voorstelle, sodat ek onbepland een van my geheime liefdeskunsies op Skye kan probeer. Haar lyf ruk behoorlik van die lekkerkry.
Ons twee toeskouers raak meer aktief. Hulle sê goed. Hulle doen goed met hulle hande, onverwags. Wat al klaar fantasties lekker was, word, kan dit wees?, nog lekkerder.
Dit voel my naderhand ek is nie meer by my volle positiewe nie, soos alles in my lyf die ene plesier word. Die hele heelal is pure lekkerkry. Ons al vier stem saam dat my hele heelal binnekort gaan ontplof, in een reuse Big Bang. Orals is hande op my. Ek kan nie uitmaak wie vat waar nie, maar ek hou van alles wat hulle doen en sê. Skye se lyf hang soos 'n hover craft net-net bo myne. Ek kan haar beloofde land sien, baie, baie naby aan my gesig - die beste uitsig in Pretoria! My hande vou om haar sagste sexy handevol.
En dan gebeur dit. Die Big Bang. My hele heelal verdwyn rondom my soos alles net weerligstrale van plesier word. Weerligstrale van plesier wat op en af en heen en weer deur my lyf blits. Soos donderweer is die kreune wat onkeerbaar by my keel uitbrul. Wit lawa spuit by my vulkaan uit soos wat dit ontplof, ontplof en orals stomende sag en nat neerplof. Alles, alles is net een groot lekkerte... Die wêreld is net plesier!
Ek kan nie die grappie onthou wat een van Skye se kollegas gemaak het nie, want ek was nog te deur die waas van ekstase. Maar ek het lanklaas so lekker gelag. En ek onthou my eie woorde goed: Hoe kan 'n mens dan nie van Afrikaners hou nie?
Vir Skye en haar twee kollegas, Amber en Emerald, baie, baie dankie vir 'n onvergeetlike uur. Een van die beste ervarings van my lewe. Julle is ware engele.
Amber:
www.esa.co.za/escorts/viewEscort.php
Emerald:
www.esa.co.za/escorts/viewEscort.php
______________________________________________________
Ratings:
Face: 5/5
Body: 5/5
Personality: 5/5
Telephone Manner: 5/5
Venue Cleanliness: 5/5
Personal Cleanliness: 5/5
Privacy: 5/5
Service: 5/5
______________________________________________________
Will you return? Yes
Advertiser looked like the Photos? Yes
Secure Parking? Yes
PS: To easily submit a review like this, go to the Advertiser's page and click "Rate this Advertiser" (if you are a Gold Member) or "Review this Advertiser" (if you are a Free Member)