On 2025-03-22 14:41:10 Gemma said:
Hallo!! Ek is uiteindelik met julle... lol! Nou maar "bring it on"! Ek is REG GEBORE vir heeltyd speeltyd xxx
On 2025-03-22 14:20:57 Sky said:
@Miss Barbie Doll
I will! But you are stubborn!! Classes are starting next week better be prepared! ;-)
On 2025-03-22 15:03:44 TheMuff said:
On 2025-03-22 14:41:10 Gemma said: Hallo!! Ek is uiteindelik met julle... lol! Nou maar "bring it on"! Ek is REG GEBORE vir heeltyd speeltyd xxx
Kom kuier biekie in die Kaap, ons ex-vaalies mis jou!
Ek gaan BESLIS hierdie jaar plan maak om in die Kaap uit te kom!!