Navigation
The Doll House
The Doll House - Re: Storm at the Doll House
Re: Storm at the Doll House
Advertiser
Joined:
28 Jun 2017
Posts to Date: 347
  View Profile  
Posted: 2017-12-07 09:36:02

Persona Non Grata, ek stem volkome saam met jou stellings.

Almal is geregtig op hul opinies en mag dit lig.

Wat my immers ontstel van die saak is dat hy geregtig was om die afspraak te kanselleer en tog besluit het om voort te gaan. Hy was regtig ongeskik met Storm voor die afspraak en sy was bitterlik ontsteld, maar oor sy die wonderlikke persoon is wat sy is, het sy voort gegaan met die afspraak oor HY wou voort gaan. Ek is jammer dat hy n "kak" masseering ontvang het, en sou graag vir hom n masseering met n ander dame aangebied het, maar sy hele benadering aan sy ervaring het my daarteen laat besluit.

Daarna het hy ons gebel en behoorlik tekere gegaan en na dit als sy opinie gelig op die algemene gesprekke forum en nie op reviews nie.

kritiek is altyd welkom, want ek glo dat daar ALTYD plek vir verbetering is, en soms is dit net persepsie, maar ek verstaan ook dat as een persoon n persepsie het, gaan daar beslis ander wees met die selfde, dit moet net reg benader en hanteer word - met respek en menslikheid van albei kante.

Persona non grata
Persona non grata - Re: Storm at the Doll House
Re: Storm at the Doll House
Basic Member
Joined:
5 Dec 2017
Posts to Date: 10
View Profile
Posted: 2017-12-07 11:15:53

@THD

Ek het geen probleem met die manier hoe jy as Venue eienaar die saak hanteer en glo jy het heeltemal binne jou reg opgetree.

My probleem is met die ander 100 wat kommenaar te lewer het, dit was sy ervaring en ons moet dit so aanvaar. Wat ons egter mee kan verskil is die manier hoe hy dit weergee en geensins aanvaar dat hy deel van die probleem was, en heel moontlik die rede was daarvoor.

Jy is korrek deur te s. Die klient is nie altyd reg, maar tog is ons as kliente "koning". Maar tenspyte daarvan moet ons as klient nog altyd die nodige respek betoon teenoor die dames.

The Doll House
The Doll House - Re: Storm at the Doll House
Re: Storm at the Doll House
Advertiser
Joined:
28 Jun 2017
Posts to Date: 349
  View Profile  
Posted: 2017-12-07 11:56:33

Inderdaad Persona Non Grata. Die forum so n "mooier" plek gewees het as almal mekaar net met respek hanteer.

Baie dankie vir jou insette. Ek waardeer dit opreg.

Groete,
Syren...x

Reply

You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please log in. You will be automatically returned to this page.

Legend


Hover mouse over icons for description

Back to Previous Page
For the best browsing experience, rotate your tablet horizontal.