RX31 ek sien ook raak wat jy aan my noem , en dankie ook dat jy nie so kras dit aan my verduidelik nie .In elk geval kan ek tog net vir cara een keer 'n maand 'n rating gee , dit is nie al of ek haar meer as een keer kan rate nie ,ek kan tog nie rate en dan vat sy my lockin dan rate sy ook nie .Kom ek wees eerlik met jou vir haar gaan die rating nie oor om in die top tien te kom nie ,maar wel om te sien of sy enige verbeterings aan haar dienste kan doen .Ek meen ek kan haar dalk 5 uit vyf rate, en jy gaan kuier ,en sy is dalk nie jou smaak nie ,dan gaan jou rating anders lyk as myne.Smaak is tog nie dieselfde nie .Maar wat ek jou kan waarborg ,jy is veilig ,diskreet ,waarborg van skoonheid op haarself ,haar plek is skoon en jy sal 'n goeie tyd saam haar he ,as jy by haar wegry is niks van jou goedere gesteel ,of iemand wat jou probeer bliksem en al jou geld vat nie .So is sy vir my 5 uit 5 werd ja sy is .Al die girls kan ratings van 18 tot 90 he ,maar is al daai ratings regtig waarlik waar ,jy sal nooit regtig weet nie ,al hoe jy self gaan weet ,is maar op die ou end, as jy self gaan kuier en dan kan jy maar self
besluit.So ook dan hoef geen een my te glo nie , en ek se ook nie iemand hoef of moet nie .Ek meen maar net ratings op die ou end beteken nie vir my baie nie ,miskien vir ander doen dit .Jy kan by 'n girl kom dan werk sy van die mooiste en beste plek af haar rating is dalk 99 ,maar haar diens van self is dalk nie so goed nie .Rx39 ek het reeds verduidelik hoekom ek haar gehelp het, en eintlik het ek die fout begaan om haar advies te gegee het .Tot nou toe verstaan ek nie hoekom wou sy so graag vir die persoon onverskoning gevra het nie ,sy het mos alreeds dit gedoen ,almal van ons is tog maar net mens , en almal kry nou en dan privaat probleme , en kan nie by alles uit kom soos ons wil nie .Ja jy is reg dit sou beter gewees het as sy nie op my punter se naam gewees het nie .Maar ek glo ook nie die girl moet gekruisig word vir die ou simpel fout wat ek eintlik gemaak het nie .Lekke dag vir jou en al die ander goeie mense op die site .