On 2016-01-13 10:20:42 Bbw Nadia Blows said:
Ah, Meg, I get the same, regularly. The minute they ask who's speaking, I go off in my most colourful coloured Cape Flats accent, as ek winkeltanne gehad het het ek ditt uitgehaal voor ek haar inklim - hoekom vra djy wie praat. Se soema reguit djy soek vi 'Roger'. As djy nog een van sy floozies is, kry net een ding straight, lat ons mekaa soema goed vistaan. Die phone,is my phone, as djy vi roger soek gaan koep 'n vi hom sy eie phone. Dan kan djy vi hom phone net wanne djy wil. En while we talking, daai kar wat julle in galavant, is my kar. Daai huis wat hy se is syne, is my huis. Daai lanie job is by MY company. As djy hom soek, gaan kry om by die Salvation aaamy. Dis waar ek hom gaan aflaai het. Kry vi jou.'
I don't give her a chance to get a word in edgewise. Naturally she's so taken aback, nobody's ever phoned me a 2nd time.