Posted: 2016-01-04 13:51:07
Bliksem Meg,
jy kan mens kopseer gee!
Ek het rerig laaaaaaank gevat, ure selfs, en sit en puzzle wat 'B#####m' kan beteken, en kom toti (pun dalk?) slotsom dit MOET 'Bumfuck' wees.... en dan het jy ook n foutjie gemaak, jou 'm' moet n 'k' gewees het ;-)
Net dat jy weet, en nee, geen dankies nie, dis was n plesier!