Posted: 2009-08-31 16:29:53
Jannie en sy chommie loop in die straat af, jannie tel n tien rand op, pietie se jislaaik, wat kan ons daarmee doen?
Pietie se ag my boetie se naai is lekker, kom ons koop tien rand se naai,
Hulle klop aan antie beatrice se deur en se, antie ons soek tien rand se naai asb, sy se toe goed seuns, kom binne en laat hulle in die voor portaal wag terwyl sy die sambok gan haal, sy kom terug en slat vir hulle pimpel en pers, pietie se vir janie, vok, kan bly wees ons het nie R20 opgetel nie anders het daai antie ons dood genaai