Posted: 2009-08-31 16:43:59
Jan die boer kom op sy plaas af gery, sy vrou santie staan en kook in die kombuis en sien hom aankom, sy hazards is aan, sy ligte flash, hy blaas die hoeter en elke ding.
Hy hardloop by die huis in en se, my vrou, volgende keer as dit gebeur dan le jy vir my reg en wag op die bed ok?
Goed se sy, volgende keer sien sy hom aankom, die hele katoet, ligte, hoeter hazards, sy hardloop kamer toe, trek haar klere uit en klap haar koekie warm met n tekkie.
Jan hardloop in en skreeu, my donner vroumens, jy le met jou doos en speel en die skuur brand af!!