On 2017-11-17 08:36:03 Ybnormal said:
On 2017-11-16 11:20:01 Emerald said: @ ybnormal
Dit het absoluut Niks te doen met jaloersie nie.
Kom ons se jy koop n WiFi router vir R4000 per maand. En na die tyd kry jy 400 Ander gebruikers wat jou data gebruik.. Om Dan eers later uit te Vind dat jy nie die Alleen gebruiker daarvan is nie.. Sou jy nie ook gekla het oor die manier van Hoe eensydig die besluit geneem word nie. Ons almal hier asook punters betaal vir n diens deur die diens verskaffer.. En nou mag die verbruiker nie kla nie.
Emerald
Sorry to burst your bubble but what you mention above (internet) is actually happening in real life.
"Oversubscription to the Internet:
Internet service providers (ISP) recognize that users in a given area do not all access the Internet at the same time; therefore, ISPs only subscribe to a portion of their networks' total potential demand. For example, an ISP that has 1,000 subscribers with 10 Mbps service might contract for a 100 Mbps connection rather than the maximum 10,000 Mbps Internet connection its users might require. The ratio of a network's maximum potential demand to its contracted rates is its oversubscription ratio. In this example, the oversubscription ratio is 100:1."
Nee ek sou nie gekla het nie. 99.9% van die verbruikers het dit nie eers raak gesien totdat hul aandag daarop gevestig is.
Daar is geen fout om beswaar aan teteken indien jy negatief daardeur beinvloed word, maar om net te klae omdat jy kan, dit is wie ek is.