Posted: 2016-01-26 21:52:57
Anti deprisante laat jou anstigheid en spiere verslap oor die algemeen. Dit hang af wat die produk is, gewoonlik vat dit so n maand om die gestel gewoond te raak( dis nie n kort termyn oplossing nie).
Al raad wat ek het, los die gemors,dis hoogs verslawend en kan meer probleme veroorsaak as wat jy voorheen gehad het.
Waar jy nou 1 probleem probeer onderdruk veroorsaak jy moontlik ander probleme. Al ooit gehoor van n sirkel medikasie? Jy gebruik 1 ding om iets reg te maak, dan moet jy n volgende ding gebruik om daai probleem wat die eerste pille veroorsaak reg te maak en later sit jy met n handvol pille (en minder geld vir punt want jou mediese kostes gaan klim lol).
Gaan google die naam van die pil en kyk na die newe effekte op dit. As dit n groot probleem is dat jy vinnig gaan, laat jou 4play langer duur en probeer n 2de keer as dit moontlik is. Of kuier by iemand wat geduld het met jou klein probleempie. Jys nie die enigste een nie. Almal praat net nie daaroor nie. Sterkte Joe, ek hoop jy kom reg sonder dit.