On 2017-05-23 12:35:47 Blade WM said:
Jannie gaan sit Langs sy pa met so 'n bekommerde uitdrukking op sy gesig. "Pa?" Vra hy, "wat's 'n doos?" Sy pa verstik aan sy koffie. "Man, ou seun..." se hy, gaan kyk daar in Pa se hangkas en dan bring jy vir my daai ou Scope." Jannie hol teen 'n stink spoed kamer toe en is spoedig terug met die betrokke stoute tydskrif uit 1987. Sy pa loer so na hom en se: "Blaai daar na bladsy 32 toe." Jannie maak so. Dis 'n foto van 'n dame in al haar glorie, met 2 sterretjies bo en 1 sterretjie onder op 'n strategiese plek. "Nou sien jy daai sterretjie daar onder?" vra die pa. Jannie knik. "Nou, die ou wat daai sterretjie daar gesit het, hy's 'n doos!"