Posted: 2017-10-31 09:44:07
Meraai
Meraai sit wydsbeen op die sypaadjie in die son.
Polisieman vra: Wat maak jy?
Meraai: "Ek het nou net my huur betaal, nou lat ek net
die kwitansie droog word.
Mike en Kallie
Mike en Kallie vlieg British Airways oor Afrika.
Die vlienier kondig aan:
"Ladies and gentlemen, we are now entering Ethiopain airspace.
Here 40 % of the population are infected with TB, the other 60 % are infected with HIV."
"Wat se daai ou?", vra Mike vir Kallie.
"Hy s as die vliegtuig nou val,
spyker ons net die girls wat hoes."
Hoop almal het n fantasmagoriese lekker dag!
Tanya
Xxx