Navigation
Frank
Frank - Robin from Edenvale
Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
7 May 2002
Posts to Date: 10
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:10

Is it true I hear Robin has left for Sydney Australia, "sak en pak", I wonder if she saw the reports about the Chinese Girls taking over in Australia at a far lower tariff, so hopefully she will be back soon, I am really going to miss her.
[deleted]
[deleted] - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Less than 5 posts
Posted: 2006-10-31 22:50:11

I knew she had plans but is she really gone ?
ANDRE
ANDRE - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
18 Oct 2002
Posts to Date: 4
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:11

Sy is Australia toe en ek wens haar net alle sukses toe. Robin is soos n vriendin wat ek jare ken vir my gewees en dit sal n groot gemis wees oor die lang gesprekke en intellektuele gesprekke wat ons gevoer het tydens die kuier. Sy is n besonderse mens en ek weet sy sal waar en wat sy ookal doen altyd n sukses maak van wat sy aanpak, voorwaar n voorslag dame. As daar nou een dame is wat kop en skouers bo almal uitgestaan het dan is dit Robin. Sterkte en as jy die boodskap kry laat weet my hoe dit daar onder gaan jy het my e-pos adres. Mis jou, Ekke.
Wayne
Wayne - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
10 Jan 2003
Posts to Date: 12
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:11

Was she really hot Andre ??
Andre
Andre - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
18 Oct 2002
Posts to Date: 4
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:11

Ek hoef nie hier aan almal te se wat se besondere dame Robin is nie, dit is nie nodig om dit aan almal te verkondig wat haar nie eers ken nie. Ons het baie in gemeen en ek weet sy dink ook so.
Johan200
Johan200 - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
8 Nov 2004
Posts to Date: 300
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:11

Jesus Fuckin Christ! I don't believe she actually went. I have'nt seen Robin in months, and now I can really kick myself for not making the time.....

She was definitely one of the best around! I just hope she avoids that asshole crazy bastard PeterPan... he had some irritating obsession with Robin few years back. I remember how happy she was when he emigrated to Australia. Now she has to make do with a bunch of sheep lovers as well
Andre
Andre - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
18 Oct 2002
Posts to Date: 4
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:11

Ja Johan dit is jammer dat Robin weg is maar steeds wens ek haar net geluk en sukses toe, werklik n besonderse dame en vriendin wat ek nie meer kan sien nie, ek moet se ek het ook my "tasse opgepak" en sal ook nie meer kuier nie want dames soos Robin is daar min, ek het nie my tyd en geld op enige ander kuiers gemors nie, so ............. ek tree ook nou uit, nie af nie want indien Robin besluit om n comeback te maak sal ek ook weer n comeback maak so tot dan sal ek onttrek en as sy nie terugkom nie dan tree ek maar uit.
Groete
Rudy
Rudy - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
18 May 2003
Posts to Date: 2
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:11

Andre ek het haar nie geken nie maar ek ken vir Blue goed en ek weet hoe ek gevoel het toe sy op n stadium opgehou werk het dit was goor want mens click nie met enige girl nie maar ek click met Blue
Martin
Martin - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
1 Nov 2002
Posts to Date: 4
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:11

Andre, I swear to fuck, if you mention ONE more time how wonderful & pretty Robin is/was, I'm gonna puke.

Dude, why don't U fuck off to Australia & go infest their country with those "besonderse dame" bullshit words of yours.

Fuck dude, you sound like a real pussy. Oh no, Robin is gone, I will now buy a bible & not sleep with whores anymore.

Fuck! Stop being a pussy.
Andre
Andre - Re: Robin from Edenvale
Re: Robin from Edenvale
Basic Member
Joined:
18 Oct 2002
Posts to Date: 4
View Profile
Posted: 2006-10-31 22:50:11

Martin,

Dit is hoekom die wereld is soos hy is oor sulke naiewe mense soos jy, wat nie kan onderskei tussen goed en sleg nie so dit is jou patetiese mening so jy kan maar "puke" my ou seuntjie, hoor jou mamma sal nie raas nie en ek is seker sy sal jou weer mooi aantrek maar mense soos jy is dit al wat jy aan hulle kan verander en dit is hulle kleredrag want die innerlike is daar geen salf aan te smeer nie.

FEIT BLY STAAN ROBIN IS N BESONDERSE DAME.

Kyk wat Johan200 ook hiebo gese het so indien jy niks goed kan se nie "vat maar jou goed en trek Ferreira !!! "

Verder wil ek net vir jou se dat dit wat jy van Robin kwytraak en haar verseker nie eens geken het nie is walglik en skuld jy haar en almal wat haar ken n verskoning.

Soos jy kan sien hoef ek my nie in kru taal uit te druk om my boodskap oor te dra nie so jy wys net jou onsekerheid en mentaliteit met die taalgebruik en uitsprake, seker maar n regte mamma se seuntjie wat altyd almal wou afknou oor hy niks self in die lewe bereik het nie.

Reply

You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please log in. You will be automatically returned to this page.

Legend


Hover mouse over icons for description

Back to Previous Page
For the best browsing experience, rotate your tablet horizontal.