Posted: 2013-04-18 20:16:54
Die dronk ou word afgetrek deur die verkeersman 5:00 die oggend. Goeie more meneer, waar is jy oppad heen so vroeg in die oggend?
Ek ish oppad na n leshing oor drank mishbruik, HIV, flirtashiie met vrouensh en kroeg feights
Jitte meneer, waar kry jy hierdie tyd van die oggend so n lesing?
By my vrou !!!!!!!